Search form

2 Kronieke 32:27

Hiskia word baie ryk

27Hiskia het baie ryk geword. Almal het hom gerespekteer. Hy het silwer en goud bymekaargemaak, en ook edelstene, speserye, skilde en alles wat hy wou hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index