Search form

2 Kronieke 32:28

28Hy het stoorkamers laat bou vir die koring en wyn en olyf-olie wat sy mense vir hom gebring het. Hy het ook blyplekke laat bou vir al sy diere, en skaapkrale vir die skape en bokke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index