Search form

2 Kronieke 32:30

30Dit was hý, hierdie Hiskia, wat die water van die Gihon-fontein toegemaak het. Die water het by die bokant uitgekom, en Hiskia het die water reguit na die westekant van die Dawidstad laat vloei.

Hiskia het geslaag met alles wat hy gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index