Search form

2 Kronieke 32:31

31Die amptenare van Babel het boodskappers na Hiskia toe gestuur, hulle moes vir hom kom vra oor die wonderwerk in die land. God het toe vir Hiskia alleen gelos om hom te toets en om uit te vind wat hy dink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index