Search form

2 Kronieke 32:32

Hiskia sterf

(Kyk ook 2 Kon 20:20-21)

32Die ander dinge wat met Hiskia gebeur het en hoe hy aangehou het om in die Here te glo, is geskryf in Die Dinge wat die Here vir die Profeet Jesaja seun van Amos gewys het. Dit is in die Boek van die Konings van Juda en Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index