Search form

2 Kronieke 32:33

33Hiskia het gesterf, en hulle het hom begrawe by die grafte van die konings, waar ’n mens opgaan na die grafte van die nageslag van Dawid. Al die mense van Juda en Jerusalem het kom wys dat hulle hom gerespekteer het. Sy seun Manasse het koning geword ná hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index