Search form

2 Kronieke 32:4

4’n Groot klomp mense het bymekaargekom en hulle het al die fonteine toegemaak en ook die waterstroom wat deur die vallei in die land vloei. Hulle het gedink: Wanneer die konings van Assirië hier kom, moet hulle nie water hier kry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index