Search form

2 Kronieke 32:5

5Hiskia het vinnig gewerk en hy het die hele muur wat koning Joas van Israel laat afbreek het, weer gebou en hy het torings bo-op die muur gebou en hy het nog ’n muur buite daardie muur gebou. Hy het ook die terras van die Dawidstad sterker laat maak en hy het baie spiese en skilde laat maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index