7“Julle moet sterk en dapper wees. Julle moenie bang wees en skrik vir die koning van Assirië en vir die klomp soldate by hom nie, want daar is meer by ons as by hom.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.