Search form

2 Kronieke 32:8

8Hy het net mense om hom te help, maar ons God die Here is by ons. Ons God sal ons help en Hy sal ons oorloë vir ons veg.”

Die manne het weer sterk en dapper gevoel nadat koning Hiskia van Juda met hulle gepraat het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index