Search form

2 Kronieke 33:11

11Die Here het toe die offisiere van die leër van die koning van Babel laat kom om oorlog te maak teen die mense van Juda. Die offisiere het yster-hake in Manasse se neus gesit en hulle het hom vasgebind met kettings en hom weggevat na die stad Babel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index