Search form

2 Kronieke 33:14

14Hierna het Manasse ’n muur buite om die Dawidstad laat bou. Hy het hierdie muur gebou van die Gihon-fontein wes in die vallei tot by die Vis-poort, en rondom die Ofel. Hy het die muur baie hoog gebou. Hy het ook offisiere laat bly in al die stede in Juda wat hoë mure gehad het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index