Search form

2 Kronieke 33:15

15Manasse het die gode van die ander volke en die beeld weggevat uit die tempel en hy het al die altare laat afbreek wat hy gebou het op die tempel-berg en in Jerusalem. Hy het hulle weggegooi buite die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index