Search form

2 Kronieke 33:18

18Die ander dinge wat met Manasse gebeur het, is geskryf in die Geskiedenisse van die Konings van Israel. Dit was Manasse se gebed tot sy God, en die woorde van die sieners wat teen hom gepraat het toe die Here, die God van Israel, hulle gestuur het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index