Search form

2 Kronieke 33:19

19Sy gebed en hoe God genadig was vir hom, is geskryf in die Geskiedenisse van die Sieners. Daarin is ook geskryf van al sy sonde en dat hy ontrou was, van die offer-plekke wat hy laat bou het en die gewyde pale wat hy laat inplant het, en die beelde wat hy laat maak het voordat hy homself verneder het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index