Search form

2 Kronieke 33:2

2Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, dinge wat die Here gehaat het. Hy het dieselfde dinge gedoen wat die ander volke gedoen het. Die Here het daardie volke weggejaag sodat die Israeliete in die land kon woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index