Search form

2 Kronieke 33:22

22Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, hy het gedoen soos sy pa Manasse in die begin gedoen het. Hy het vir die beelde ge-offer wat sy pa Manasse laat maak het en hy het die beelde gedien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index