Search form

2 Kronieke 34:21

21“Julle moet vir die Here gaan vra om vir my en vir almal wat nog lewe in Israel en Juda, te sê wat sal gebeur. Vra vir die Here oor die dinge wat geskryf is in die boek wat ons gekry het. Ek dink die Here is baie kwaad vir ons omdat ons voorvaders nie alles gedoen het wat Hy in hierdie boek gesê het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index