Search form

2 Kronieke 34:24

24Die Here sê: Ek sal dit sleg laat gaan met hierdie plek en met die mense wat hier woon. Ek sal alles laat gebeur wat geskryf is in die boek wat hulle vir die koning van Juda gelees het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index