Search form

2 Kronieke 34:30

30Die koning het na die tempel gegaan. Al die mense van Juda en Jerusalem het saamgegaan, die priesters en die Leviete en al die ander mense, die grootmense en kinders. En toe het hy vir hulle hard gelees wat in die verbondsboek geskryf is, die boek wat hulle in die tempel gekry het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index