Search form

2 Kronieke 34:31

31Die koning het op sy plek gestaan en hy het ’n verbond gemaak voor die Here. Hy het belowe om die Here te volg en om gehoorsaam te wees aan alles wat die Here in sy wette gesê het. Hy het belowe om met sy hele hart en siel te doen wat die verbond sê wat in hierdie boek geskryf is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index