Search form

2 Kronieke 35:10

10Toe hulle gereed was om die werk te doen, het die priesters op hulle plekke gaan staan, en die Leviete het in hulle groepe gaan staan. Hulle het gedoen soos die koning gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index