Search form

2 Kronieke 35:12

12Hulle het die dele van die skape wat hulle moes verbrand, apart gesit om dit uit te deel vir die familie-groepe van die volk. Die familie-groepe kon dit dan vir die Here offer soos geskryf is in die Boek van Moses. Hulle het dieselfde gedoen met die beeste.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index