Search form

2 Kronieke 35:14

14Daarna het die Leviete vir hulleself en vir die priesters vleis gaargemaak, want die priesters was tot laat in die nag besig om die brand-offers en die vet van die ander offers te offer. Daarom moes die Leviete vleis gaarmaak vir hulleself en vir die priesters.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index