Search form

2 Kronieke 35:15

15Die mense van die Asaf-familie wat moes sing, het op hulle plekke gestaan soos Dawid gesê het, ook Asaf en Heman en Jedutun, die siener van die koning. Elke poortwag was by die poort waar hy moes wees. Hulle het nie weggegaan van die plek waar hulle werk nie, hulle kon daar bly, want die ander Leviete het vir hulle vleis gaargemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index