Search form

2 Kronieke 35:16

16Almal het daardie dag die werk van die Here gedoen. Hulle het die Paasfees gevier en die offers gebring wat hulle op die altaar van die Here moes verbrand, soos koning Josia gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index