Search form

2 Kronieke 35:18

18Dit was ’n groot fees. Van die tyd toe die profeet Samuel gelewe het, het hulle die Paasfees nie só in die land Israel gevier nie! Nie een van die konings van Israel het die Paasfees gevier soos Josia dit gedoen het nie, Josia saam met die priesters en die Leviete en al die mense van Juda en die mense van Israel wat daar was en die mense van Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index