Search form

2 Kronieke 35:20

Josia sterf

(Kyk ook 2 Kon 23:28-30)

20Ná al hierdie dinge, toe Josia die tempel klaar reggemaak het, het koning Neko van Egipte gegaan om oorlog te maak by die stad Karkemis, by die Eufraat-rivier. Josia het gegaan om hom te stop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index