Search form

2 Kronieke 35:21

21Neko het boodskappers gestuur na Josia toe en hulle het vir Josia gesê: “Koning van Juda, ons moenie oorlog maak teen mekaar nie. Ek kom nie vandag om jóú aan te val nie, ek kom om my vyande aan te val. God het gesê ek moet dit gou doen. Jy moenie iets doen teen God wat my stuur nie, Hy sal jou laat sterf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index