Search form

2 Kronieke 35:22

22Maar Josia het nie vir Neko gelos nie. Josia het vir Neko gewag om teen hom oorlog te maak. God het vir Neko gesê wat hy moet sê, maar Josia het nie geluister na Neko nie. Josia het teen Neko oorlog gaan maak in die Megiddo-vallei.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index