Search form

2 Kronieke 35:24

24Die offisiere het vir Josia afgehaal van die oorlogkar en hulle het hom laat ry op ’n ander oorlogkar. Hulle het hom na Jerusalem gebring. Hy het gesterf, en hulle het hom begrawe in die graf van sy voorvaders. Al die mense van Juda en Jerusalem het gerou oor Josia.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index