Search form

2 Kronieke 35:25

25Jeremia het ’n klaaglied gemaak oor Josia, en tot vandag toe sing die mans en vroue wat sing, klaagliedere oor Josia. Hulle het gesê die Israeliete moet dit altyd doen. Die liedere is geskryf in Die Treurliedere-boek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index