Search form

2 Kronieke 35:3

3Toe het hy gepraat met die Leviete. Hulle was die leermeesters van die hele Israel, hulle was die gewydes van die Here. Josia het vir hulle gesê: “Julle moet die gewyde kis laat bly in die tempel wat Salomo seun van Dawid, koning van Israel, laat bou het. Julle moenie die kis nou weer op julle skouers dra nie. Julle moet nou ander werk doen vir die Here en sy volk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index