Search form

2 Kronieke 35:7

7Josia het self die paas-lammers vir die Israeliete gegee, vir almal wat daar was. Dit was 30 000 skaap-lammers en bok-lammers. Hy het ook 3 000 beeste gegee. Dit was alles van die koning se eie skape en bokke en beeste.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index