Search form

2 Kronieke 36:10

10Toe dit lente was, het koning Nebukadnesar gesê hulle moet vir Jojagin gaan haal en na Babel bring. Hulle moet ook die kosbare goed van die tempel saambring. Nebukadnesar het toe vir Sedekia, Jojagin se broer, koning gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index