Search form

2 Kronieke 36:13

13Hy het belowe dat hy sal doen wat koning Nebukadnesar sê en hy het gesê God moet die getuie wees, maar hy was opstandig teen Nebukadnesar. Sedekia was hardkoppig, hy wou nie sy lewe verander en terugkom na die Here, die God van Israel, nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index