Search form

2 Kronieke 36:14

14Die leiers van die priesters en die volk het meer en meer ontrou geword aan die Here, hulle het gedoen soos die ander volke, hulle het dinge gedoen wat die Here haat. Hulle het die tempel in Jerusalem ontwy, die tempel wat die Here aan Homself gewy het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index