Search form

2 Kronieke 36:17

17Die Here het die koning van die Galdeërs gestuur om die mense van Juda aan te val. Hy het hulle jongmanne by hulle gewyde tempel doodgemaak. Hy het niemand vry laat wegkom nie, hy het die jongmanne en jongmeisies, die oumense en swak mense en siek mense doodgemaak. Die Here het hulle almal vir Nebukadnesar gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index