Search form

2 Kronieke 36:18

18Nebukadnesar het al die goed in die tempel na Babel geneem, die groot goed en klein goed, en ook alles in die stoorkamers van die tempel en in die stoorkamers van die koning en sy amptenare.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index