Search form

2 Kronieke 36:21

21So het gebeur wat die Here gesê het toe Hy die profeet Jeremia gestuur het. Die Here het gesê: “Die land sal verwoes bly totdat genoeg Sabbatdae verbygegaan het. Dit sal een lang rustyd van 70 jaar word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index