Search form

2 Kronieke 36:22

Koning Kores sê dat die mense van Juda mag teruggaan

(Kyk ook Esra 1:1-4)

22Dit was in die eerste jaar nadat Kores die koning van Persië geword het. Die Here het voorheen vir Jeremia gestuur en gesê wat sal gebeur. Dit het nou gebeur. Die Here het vir Kores laat besluit om ’n boodskap te stuur na al die mense wie se koning hy was. Die boodskap was ook in briewe wat hy gestuur het. Hy het gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index