Search form

2 Kronieke 36:3

3Maar toe het die koning van Egipte vir Joahas gevang en hy het ’n ander koning gekies in Joahas se plek. Hy het gesê die mense van die land moet boete betaal. Hulle moes 100 talente silwer en een talent goud betaal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index