Search form

2 Kronieke 36:6

6Koning Nebukadnesar van Babel het gekom en hy het vir Jojakim aangeval en hom gevang. Hy het vir Jojakim vasgemaak met kettings en na Babel geneem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index