Search form

2 Kronieke 36:8

8Die ander dinge wat Jojakim gedoen het, die dinge wat hy gedoen het wat die Here gehaat het, en die dinge wat met hom gebeur het, dit is geskryf in die Boek van die Konings van Israel en Juda. Sy seun Jojagin het koning geword ná hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index