Search form

2 Kronieke 36:9

Jojagin

(Kyk ook 2 Kon 24:7-12)

9Jojagin was ag jaar oud toe hy koning geword het, en hy was drie maande en tien dae lank koning in Jerusalem. Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index