Search form

2 Kronieke 4:22

22Die skêre, die bakke, die panne en die vuurbakke was ook alles van skoon goud. Die ingang van die voorste kamer, die binnedeure na die hoog-gewyde kamer en die deure van die voorste kamer was alles van goud.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index