Search form

2 Kronieke 4:6

6Salomo het tien was-skottels laat maak. Hy het vyf skottels regs langs die waterbak neergesit, en vyf skottels links. Die priesters moes die gereedskap vir die brand-offer afspoel in die skottels. Die priesters moes hulleself in die waterbak was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index