Search form

2 Kronieke 7:1

Salomo en die Israeliete wy die tempel

(Kyk ook 1 Kon 8:62-66)

1Toe Salomo klaar gebid het, het daar vuur uit die hemel gekom, en dit het die brand-offer en die ander offers verbrand. Die tempel was vol van die lig wat om die Here, die Koning, is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index