Search form

2 Kronieke 7:10

10Op die drie-en-twintigste dag van die sewende maand het Salomo die mense laat teruggaan na hulle huise. Hulle was bly en gelukkig oor die goeie dinge wat die Here gedoen het vir Dawid en Salomo en sy volk Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index