Search form

2 Kronieke 7:12

Die Here verskyn weer aan Salomo

(Kyk ook 1 Kon 9:1-9)

12Die Here het in die nag aan Salomo verskyn en vir hom gesê: “Ek het gehoor wat jy gebid het, en Ek het vir My hierdie plek gekies om ’n tempel te wees waar die mense vir My kan offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index